Ons toere vir 2012
|
Ons is oppad! Marie het ons vanoggend om 08:00 kom oplaai en ons was teen 08:50 klaar = ingeboek toe het ons 'n lekker ontbyt saam met Ian en Mandie geniet. Ons = sit nou op die vliegtuig en dit lyk of ons op ons bestemde tyd gaan = vertrek.
|
| 105 Words | This page has been read 34 times | View Printable Version |



