Diary for Ons toere vir 2012


My eerste 2 dae tuis

2012-05-31

Ek het 'n hoesie saamgebring vanaf Singapoer en was die afgelope 2 dae meesal in die bed. Hopelik is dit teen die naweek verby sodat ek kan begin beplan aan ons Namibië vakansie wat oor so 2 weke afskop.