Ons toere vir 2012
|
My eerste 2 dae tuis Ek het 'n hoesie saamgebring vanaf Singapoer en was die afgelope 2 dae meesal in die bed. Hopelik is dit teen die naweek verby sodat ek kan begin beplan aan ons Namibië vakansie wat oor so 2 weke afskop.
|
| 109 Words | This page has been read 114 times | View Printable Version |



